Om nuut te dink..

Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.
ROMEINE 12:2 AFR83
https://bible.com/bible/6/rom.12.2.AFR83

Dis nie ek wat myself nuut laat dink nie, ek moet toelaat dat God my nuut laat dink.

Raak vandag ontslae van alles wat my nog soos die dieetkultuur laat dink. Skaal, maatband, dieet app, kalorieë teller. Ek moet nuut en skoon begin.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s