Wie is ek?

Wie is ek?

Ek is ‘n kind van God en lief vir Jesus. Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee

Ek is ook n boervrou, vrou van ‘n boer, mamma van 3 kinders en…. Onlangs ‘ n ouma.

Over thinker, over analyzer……Ek het n kop vol spaghetti!